300px|duimnael|regs|Raritan-gebied insluitende Staten Island
Die Raritan was groeperinge van die Lenape mense wat rondom die Raritanrivier en baai gewoon het, in wat nou noordoostelike New Jersey en Staten-eiland, New York is.
Die naam "Raritan" is waarskynlik afkomstig van een van die Delaware-tale (Lenape-tale) (een van die tale in die Algonquian-taalgroep), hoewel daar verskillende interpretasies is oor die betekenis daarvan. Dit kan 'n afgelei wees van Naraticong wat "rivier oorkant die eiland" beteken, of Roaton of Raritanghe, die name van 'n groep wat oor die Hudsonrivier gekom het en die vorige bevolking wat bekendstaan as die Sanhican verplaas het.http://www.bergencountyhistory.org/Pages/indians.html Indigenous Population:Between 1628 and 1640, the Sanhicans were driven away from the west shore of Raritan Bay by a band of Wisquaskecks, known as the Roaton or Raritanghe, who removed from their territory north of Manhattan across Staten Island and into the lower Raritan Valley. By July 1640, the Raritans were described as "a nation of savages who live where a little stream [the Raritan River] runs up about five leagues behind Staten Island." At a peace conference with the Dutch in 1649, Pennekeck, sachem of Achter Col (Newark Bay), "said the tribe called Raritanoos, formerly living at Wisquaskeck had no chief, therefore he spoke for them, who would also like to be our friends..." Their intrusion was apparently contested unsuccessfully by Sawanoos (Southern) Lenape and Sanhicans. Consequently, the Hackensacks were separated from other Sanhican communities. (wat verder die binneland in beweeg het). Alternatiewelik is Raritan die Nederlandse uitspraak van wawitan of rarachons, wat "gevurkte rivier" of "oorlopende stroom" beteken.Troeger, Virginia, B. and McEwen, Rbert, James Woodbridge, Charleston, SC: Acadia Publishing, 2002, p. 18
Die Raritan het vroeë kontak gehad met setlaars in die kolonie Nieu-Nederland. William Kieft, goewerneur van Nieu-Nederland, het 'n uitwissingsveldtog teen hulle beplan, onder voorwendsel dat varke van 'n plaas op die huidige Staten-eiland gesteel is. Die aanval op die Amerikaanse Indiane, hoewel dit nie veel skade berokken het nie, was 'n bydraende faktor tot die groepe se vorming van 'n alliansie tydens die Kieft-oorlog (1643-1645) teen die nedersettings van Nieu-Nederland.
Verwysings
Kategorie:Geskiedenis van Amerika