Camille Razat (gebore Maart 1994) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente (Girl)Friend (2018), Girls with Balls (2018), Paris Pigalle (2018), en The 15:17 to Paris (2018) en in die televisiereeks Emily in Paris (2020).
Filmografie Rolprente 2018: (Girl)Friend 2018: Girls with Balls 2018: Paris Pigalle 2018: The 15:17 to Paris
Televisiereekse 2020: Emily in Paris
Video's 2018: Alright
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1990's Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994