Die Kandelaaraalwyn (Aloe candelabrum) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit voorkom tussen die Umkhomazi- en Umgeniriviere.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.5https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ en word 2 tot 4m groot. Die aalwyn blom in Junie en Julie. In Engels staan die plant bekend as Candelabrum aloe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Treatment
candelabrum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika