Die bruinaalwyn (Aloe vryheidensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie kom in die verspreide gebiede subpopulasies in die suide van Limpopo, oostelike Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal asook noordwes Eswatini voor.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.1,https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ dit word tot 2m groot. Die aalwyn blom in Julie en Augustus. In Engels staan die plant bekend as die Brown aloe en in Afrikaans ook as die dolomietaalwyn.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi The plantlist Succulents Plants of the World

vryheidensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika