Die Kamiesbergaalwyn (Aloe khamiesensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.3,https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ dit word tot 3m groot. Die aalwyn blom in Junie en Augustus. In Engels staan die plant bekend as die Khamiesberg aloe.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online

Eksterne skakels

khamiesensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika