Die Clanwilliamaalwyn (Aloe comosa) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap is, waar dit net noord van Clanwilliam tot by die Tankwa Karoo voorkom.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.7,https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ dit word tot 5m groot. Die aalwyn blom in November en Desember. In Engels staan die plant bekend as die Clanwilliam aloe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys PZA Sanbi Redlist Sanbi Plants of the World Online
comosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika