Die wyliespoortaalwyn (Aloe angelica) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is kom voor in die noorde van Limpopo, dit is endemies in 'n klein gebied in die Blouberg en Soutpansberg tot in die noorde van Venda en die Krugerwildtuin.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die plant bekend as Wyliespoort Aloe.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

angelica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika