Stéphane Caillard (gebore 1 Oktober 1988) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Take (2016) en in die televisiereekse La vie devant elles (2015) en War of the Worlds (2019).

Filmografie Rolprente 2016: The Take 2019: Furie Los Europeos

Televisiereekse 2004: Docteur Dassin, généraliste 2015: La vie devant elles 2016: Marseille 2019: War of the Worlds Maroni 2

Televisierolprente 1999: La maison d'Alexina 2000: Rue Oberkampf 2001: Breakin' Out 2004: L'été de Chloé

Eksterne skakels

Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988