Claus Flygare (gebore 20 Augustus 1945) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bleeder (1999) en Rene hjerter (2006), en in die televisiereekse Dicte (2013) en Bankerot (2014).
Filmografie Rolprente 1986: Et skud fra hjertet 1999: Bleeder 2006: Rene hjerter 2015: Jens Munk: NordvestXpeditionen 2016: Needle Boy 2018: Happy Ending
Televisiereekse 1991: Norsk historie 2001: Jul i hjemmeværnet 2011: Anstalten 2013: Dicte 2014: Bankerot
Televisierolprente 1972: Nu kan det snart være nok 1992: Byen ved hængebroen 1992: Pigen i bjergene 1992: Templet i haven
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu