Mathilde Arcel Fock (gebore 25 Julie 1996) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Island of Lost Souls (2007) en in die televisiereeks Mille (2009).
Filmografie Rolprente 2007: Island of Lost Souls
Televisiereekse 2009: Mille
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu