Lasse Fogelstrøm (gebore 15 Mei 1996) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jagten (2012) en in die televisiereeks Rita (2012).
Filmografie Rolprente 2012: Jagten
Televisiereekse 2012: Rita 2017: Generation Hollywood
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu