Jarl Forsman (gebore 6 April 1952) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Olsen Gang - Final Mission (1998) en in die televisiereekse Kirsebærhaven 89 (1990), Gøngehøvdingen (1992), en Strisser på Samsø (1997).

Filmografie Rolprente 1998: The Olsen Gang - Final Mission

Televisiereekse 1990: Kirsebærhaven 89 1992: Gøngehøvdingen 1995: Fæhår og Harzen 1995: Hallo, det er Jul 1997: Strisser på Samsø

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu