Peter Flyvholm (gebore 11 Desember 1972) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent In a Better World (2010) en in die televisiereeks Unit 1 (2000).

Filmografie Rolprente 2010: In a Better World

Televisiereekse 2000: Unit 1

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972