Die Afrikasoetlemoen (Maclura africana)Afrika-soetlemoen op SANBI-lys is 'n boom wat in Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voorkom. In Suid-Afrika kom dit in die noordooste van die Limpopo- en Mpumalangaprovinsies asook KwaZulu-Natal voor. Die boom se FSA-nommer is 44.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as die African osage orange of die Thorny mulberry.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe