Vallei van Sluiers is 'n TV dramareeks wat vir vier seisoene op KykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai was.

Die Reeks volg die lewens van drie vrugteboerfamilies, die De Bruyns, Robertse en Van Rijns, en die mense wat in die onmin, twis en skandale van die families ingetrek word.

Reeks 1 was Maandae 20:00 op KykNET uitgesaai.

Reeks 2 was Dinsdae om 19:30 op KykNET uitgesaai.

Reeks 3 was Dinsdae om 20:00 op KykNET uitgesaai.

Reeks 4 was Dinsdae om 20:30 op KykNET uitgesaai.

Die reeks is ook beskikbaar op Showmax

Reekse

Rolverdeling

At Botha as Con (Reeks 1) Nic de Jager as Con (Reeks 2 - 4) Stian Bam as Hugo Sophia Passerini as Hannah Nico Panagio as Jacques Erica Wessels as Deidre Morné Visser as De Wet Christian Kain as Connie André Rossouw as Boykie Lida Botha as Ta' Effie Tinarie van Wyk-Loots as Beulah Marko van der Colff as Markus Michelle Burgers as Emma Jana Fischer as Monique Albert Maritz as Bertho Geon Nel as Willem Jacqui Pickering as Maria Celeste Charl Timotheus as Bertito Crystal Donna Roberts as Charmaine Brendon Daniels as JP Yvonne van den Bergh as Chloe Anton Treurnicht as Luke Jenna Dunster as Lina

Episodes

Reeks 1 (2010)

Reeks 2 (2011)

Reeks 3 (2014)

Reeks 4 (2014)