Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Vaalbankspruit.
Die Vaalbankspruit is 'n klein riviertjie sentraal in die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit mond uit in die Erfenisdam net oos van Theunissen.
Kategorie:Riviere in Vrystaat