Koppiesdam is 'n dam in die Renosterrivier, by Koppies, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1911 gebou en sy hoofdoel is vir landboubesproeiing en huishoudelike gebruik.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Eksterne skakel Suid-Afrikaanse Departement van Waterwese en Sanitasie

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat