Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Vaalbankspruit.

Die Vaalbankspruit is 'n spruit in die ooste van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit mond uit in die Wilgerivier noordwes van Harrismith.

Kategorie:Riviere in Vrystaat