Kasper Andersen (gebore 23 April 1977) is 'n Deense akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Echo (2007), Beginners (2010), Darkland (2017), en Valhalla (2019).

Filmografie Rolprente 1991: The Hideaway 1995: Operation Cobra 2005: En gal en elsker eller en poet 2007: Echo 2010: Beginners 2010: 3 Backyards 2017: Darkland 2019: Valhalla 2020: Retfærdighedens ryttere

Televisiereekse 1994: Tango for tre

Televisierolprente 2005: Kampen om staden

Video's 2007: Dave Gahan: Kingdom 2008: 30 Seconds to Mars: A Beautiful Lie 2010: James Blake: Limit to Your Love 2012: Feist: The Bad in Each Other 2012: Drake Feat. Rihanna: Take Care 2013: Louis Vuitton: L'Invitation au voyage 2013: Peder: Ghost of a Smile 2018: Audi RS 5 Coupe: Final Breath 2019: Storytel: Stories for Now

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu