Morten Hee Andersen (gebore 22 Mei 1991) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Charmer (2017) en in die televisiereekse Ride Upon the Storm (2017), Sygeplejeskolen (2018), en Deliver Us (2019).

Filmografie Rolprente 2017: The Charmer

Televisiereekse 2017: Ride Upon the Storm 2018: Sygeplejeskolen 2019: Deliver Us

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense