Stefan Pagels Andersen (gebore 8 September 1986) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miracle (2000), My Sisters Kids in the Snow (2002), Min søsters børn i Ægypten (2004), en Det grå guld (2013).

Filmografie Rolprente 2000: Miracle 2002: My Sisters Kids in the Snow 2002: Catch That Girl 2004: Min søsters børn i Ægypten 2013: Det grå guld

Televisiereekse 2001: Wonderkids

Video's 2001: Bag om filmen 'Mirakel'

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense