Rita Angela (16 Julie 1933 – 17 November 2020) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bouncer (2003), After the Wedding (2006), en Headhunter (2009), en in die televisiereeks Lykke (2011).
Filmografie Rolprente 1970: Tintomara 1983: Isfugle 2003: The Bouncer 2006: After the Wedding 2009: Headhunter
Televisiereekse 2011: Lykke
Televisierolprente 1961: Narkose 1963: En af dagene 1967: Ung vrede
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu