Trine Appel (gebore 12 November 1972) is 'n Deense aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bølle Bob - Alle tiders helt (2010) en in die televisiereekse At the Faber (2000), Pagten (2009), en Min nye søster (2016).
Filmografie Rolprente 2004: Hvem du end er 2006: Han, hun og Strindberg 2010: Bølle Bob - Alle tiders helt 2011: Julie 2018: Christian IV
Televisiereekse 1997: Gufol mysteriet 2000: At the Faber 2001: Mit liv som Bent 2001: Emmas Dilemma 2003: Er du skidt, skat? 2009: Pagten 2016: Min nye søster
Televisierolprente 2002: Et dukkehjem
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu