Nicklas Svale Andersen (gebore 28 Mei 1991) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Are the Champions (2005), The Lost Treasure of the Knights Templar (2006), en The Lost Treasure of the Knights Templar II (2007).
Filmografie Rolprente 2005: We Are the Champions 2006: The Lost Treasure of the Knights Templar 2007: The Lost Treasure of the Knights Templar II 2018: Neon Heart
Eksterne skakels
Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense