Lotte Merete Andersen (gebore 18 Maart 1963) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nightwatch (1994), Oh Happy Day (2004), en Excuse Me (2012).
Filmografie Rolprente 1994: Nightwatch 1998: I Wonder Who's Kissing You Now 2001: My Sister's Kids 2002: My Sisters Kids in the Snow 2003: Old, New, Borrowed and Blue 2004: Oh Happy Day 2004: Min søsters børn i Ægypten 2012: Excuse Me 2018: Ditte & Louise Nattevagten 2
Televisiereekse 1986: Ung-TV 1995: Juletestamentet 2001: Hypokonder 2001: 30 min. med Helle Retbøll Carl 2002: Hvor svært kan det være 2016: Grethe 2018: Pros and Cons 2020: The Sommerdahl Murders
Televisierolprente 1999: Dybt vand 2001: Den serbiske dansker
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu