Marie Højgaard Andersen (gebore 7 April 2002) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Tvillingerne & Julemanden (2013).
Filmografie Televisiereekse 2013: Tvillingerne & Julemanden
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002