Casper Crump (gebore 11 Julie 1977) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Legend of Tarzan (2016) en in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en DC's Legends of Tomorrow (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Almost Perfect 2012: Talenttyven 2016: The Legend of Tarzan
Televisiereekse 2009: Kristian 2012: Arrow 2013: Tvillingerne & Julemanden 2014: The Flash 2016: DC's Legends of Tomorrow 2016: Simon Talbots Sketch Show 2017: Første Gang 2020: Ambassadøren
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu