Allan Hyde (gebore 20 Desember 1989) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sommeren '92 (2015) en in die televisiereekse True Blood (2008), Alla Salute! (2011), en Below the Surface (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Franky, Frankly 2013: The Miracle 2014: Kolbøttefabrikken 2015: Sommeren '92 2015: The Shamer's Daughter 2015: Dryads - Girls Don't Cry 2016: Hundeliv 2017: Songs in the Sun 2019: The Shamer's Daughter 2 - The Serpent Gift

Televisiereekse 2008: True Blood 2011: Alla Salute! 2013: Kødkataloget 2014: Heartless 2015: Juleønsket 2015: Anton90 2017: Below the Surface 2020: Cold Hawaii

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu