Søren Malling (gebore 3 Februarie 1964) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Hijacking (2012) en in die televisiereekse The Killing (2007) en Borgen (2010).
Filmografie Rolprente 2009: What Goes Around 2012: A Hijacking 2013: The Hour of the Lynx 2015: Idealisten 2015: A War 2015: Men & Chicken 2017: The Man 2017: Word of God 2019: Domino
Televisiereekse 2006: Teatret ved Ringvejen 2007: The Killing 2010: Borgen 2013: Europamestrene 2015: Sofie Linde Show 2016: The Art of Scandinavia 2018: Rig 45 2019: Face to Face
Televisierolprente 2002: Jean de France 2012: From The Killing to Borgen - The Danish Secret of Success
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu