Caspar Phillipson (gebore 13 Januarie 1971) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jackie (2016) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).

Filmografie Rolprente 2012: My Sister's Kids Home Alone 2016: Jackie 2018: Mission: Impossible - Fallout 2020: The Match 2020: Shadows in My Eyes Odd Man Rush

Televisiereekse 2006: Sig det med sang 2006: Barda - Et rollespil 2011: Bron/Broen

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1971