Simon Sears (gebore 25 Januarie 1984) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Winter Brothers (2017) en Shorta (2020), en in die televisiereekse Follow the Money (2016) en Ride Upon the Storm (2017).

Filmografie Rolprente 2015: April 9th 2017: Winter Brothers 2020: Shorta

Televisiereekse 2016: Follow the Money 2017: Ride Upon the Storm Shadow and Bone

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu