Morten Suurballe (gebore 8 Maart 1955) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Guilty (2018) en in die televisiereekse Unit 1 (2000), The Killing (2007), en Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Dark Horse 2006: Rene hjerter 2011: Skyskraber 2017: Skybound 2018: The Guilty

Televisiereekse 1997: Den hemmelige tunnel 2000: Unit 1 2007: The Killing 2011: Anstalten 2013: Vikings 2015: Juleønsket

Televisierolprente 1996: Colombe

Video's 2002: Antikrist

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu