Olaf Johannessen (gebore 8 Julie 1961) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Morten Korch - Ved stillebækken (1999) en The Killing (2007).

Filmografie Rolprente 2017: Thorn

Televisiereekse 1999: Morten Korch - Ved stillebækken 2007: The Killing

Televisierolprente 2000: Gengangere

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense