Mikkel Følsgaard (gebore 1 Mei 1984) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Royal Affair (2012), Land of Mine (2015), en Pound for Pound (2017), en in die televisiereeks The Legacy (2014).

Filmografie Rolprente 2012: A Royal Affair 2015: Land of Mine 2015: Sommeren '92 2015: Rosita 2016: Walk with Me 2017: Pound for Pound 2017: You Disappear 2020: A Perfectly Normal Family 2020: Miss Osaka Hamlet Revenant Sjalú

Televisiereekse 2014: The Legacy 2018: The Rain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense