Alex Høgh Andersen (gebore 20 Mei 1994) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A War (2015) en Shadows in My Eyes (2020), en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2015: A War 2020: Shadows in My Eyes

Televisiereekse 2013: Vikings 2013: Tvillingerne & Julemanden

Video's 2015: Kræftens Bekæmpelse: Burn Burn Burn 2017: Koldt på toppen

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu