Die is 'n transkripsiestelsel vir die romanisering van Japannees na die Latynse alfabet. Dit is vernoem na James Curtis Hepburn wat dit gebruik het om die klanke van die Japannese taal te transkribeer in die derde uitgawe van sy Japannees–Engels woordeboek wat in 1887 gepubliseer is. Die stelsel is oorspronklik in 1885 deur die Society for the Romanization of the Japanese AlphabetThe Society for the Romanisation of Japanese , besoek op 29 Januarie 2008 (羅馬字会 Rōmajikai) voorgestel. Die Hepburn-stelsel is sedertdien aangepas en die Shūsei Hebon-shiki Rōmaji () genoem.
Die oorspronklike en hersiene weergawes van die Hepburn-stelsel is steeds die mees algemene metode vir die transkripsie van Japannees in westerse tale.Omniglot, Japanese Rōmaji (Roman letters), besoek op 29 Januarie 2007 Die stelsel is op Engelse fonologie gegrond maar word ook net so in Duits,Regeln für die Umschrift des Japanischen in schriftlichen Arbeiten (Japanologisches Seminar der Universität Heidelberg) (PDF), Japanologisches Seminar der Universität Heidelberg, 25 Mei 2002 FransObservatoire Musical Français , Romanisation et présentation de documents comportant du japonais , Université Paris Sorbonne, MINT-OMF, Afgelaai op 29 Januarie 2007 en Nederlands gebruik.
Hepburn romaniseringkaarte Vir hiragana あ aい iう uえ eお o(ya)(yu)(yo)か kaき kiく kuけ keこ koきゃ kyaきゅ kyuきょ kyoさ saし shiす suせ seそ soしゃ shaしゅ shuしょ shoた taち chiつ tsuて teと toちゃ chaちゅ chuちょ choな naに niぬ nuね neの noにゃ nyaにゅ nyuにょ nyoは haひ hiふ fuへ heほ hoひゃ hyaひゅ hyuひょ hyoま maみ miむ muめ meも moみゃ myaみゅ myuみょ myoや ya ゆ yu よ yoら raり riる ruれ reろ roりゃ ryaりゅ ryuりょ ryoわ wa† †‡ ん nが gaぎ giぐ guげ geご goぎゃ gyaぎゅ gyuぎょ gyoざ zaじ jiず zuぜ zeぞ zoじゃ jaじゅ juじょ joだ daぢ (ji)づ (zu)で deど doぢゃ (ja)ぢゅ (ju)ぢょ (jo)ば baび biぶ buべ beぼ boびゃ byaびゅ byuびょ byoぱ paぴ piぷ puぺ peぽ poぴゃ pyaぴゅ pyuぴょ pyo
Vir standaard katakana ア aイ iウ uエ eオ o(ya)(yu)(yo)カ kaキ kiク kuケ keコ koキャ kyaキュ kyuキョ kyoサ saシ shiス suセ seソ soシャ shaシュ shuショ shoタ taチ chiツ tsuテ teト toチャ chaチュ chuチョ choナ naニ niヌ nuネ neノ noニャ nyaニュ nyuニョ nyoハ haヒ hiフ fuヘ heホ hoヒャ hyaヒュ hyuヒョ hyoマ maミ miム muメ meモ moミャ myaミュ myuミョ myoヤ ya ユ yu ヨ yoラ raリ riル ruレ reロ roリャ ryaリュ ryuリョ ryoワ wa† †‡ ン nガ gaギ giグ guゲ geゴ goギャ gyaギュ gyuギョ gyoザ zaジ jiズ zuゼ zeゾ zoジャ jaジュ juジョ joダ daヂ (ji)ヅ (zu)デ deド doヂャ (ja)ヂュ (ju)ヂョ (jo)バ baビ biブ buベ beボ boビャ byaビュ byuビョ byoパ paピ piプ puペ peポ poピャ pyaピュ pyuピョ pyo
Vir uitgebreide katakana Dié word meestal gebruik om die klanke van woorde in ander tale voor te stel. Meeste hiervan is nie formeel gestandaardiseer nie. イェ yeウィ wiウェ weウォ woヷ va††ヺ voヴァ vaヴィ viヴ vuヴェ veヴォ voシェ sheジェ jeチェ cheティ tiトゥ tuテュ tyuディ diドゥ duデュ dyuツァ tsaツェ tseツォ tsoファ faフィ fiフェ feフォ foフュ fyu
† — Die karakters in is uitgedien in moderne Japannees. ‡ — Die karakters behoort foneties o geskryf te word wanneer dit as 'n particle gebruik word in moderne Japannees en word slegs nou en dan as wo geskryf vir sommige leenwoorde (soos nie-standaard ヲッカ wokka vir "vodka"). Hakkies — Die karakters in hakkies word slegs gebruik as rendaku op ち chi of つ tsu voorkom.
Verwysings
ja:ローマ字#ヘボン式の表