S kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
S, die letter (S – s) s is in die SI stelsel die eenheid van tyd in sekonde. S is in die SI stelsel die afstand of afgelegde weg, in die meganika. S is 'n chemiese element: swael, vanuit die Latyn: Sulfur.