N kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
N, die letter (N – n) n is in die SI-stelsel in gebruik om aan te dui die aantal omwentelinge per tydeenheid, meestal per minuut of per uur, ook bekend as frekwensie. N, of Newton, is in die SI-stelsel die eenheid van krag. N is 'n chemiese element: Stikstof, vanuit die Latyn: Nitrogenium. ʼn, verouderde karakter in Afrikaanse Unicode