R kan na een van die volgende onderwerpe verwys:

R, die letter (R – r) r is in die SI stelsel die internasionale simbool vir die straal van 'n sirkel. R is in die SI stelsel de weerstand van 'n elektriese geleider (zie: Ohm se wet), vanuit die Engels: Resistance.