F kan na een van die volgende onderwerpe verwys:

F, die letter (F – f) f, is in die SI stelsel die internasionale simbool vir frekwensie. F, is in die SI stelsel die internasionale simbool vir krag (vanuit het Engelse: Force). F, 'n chemiese element: Fluoor.