Nigel Le Vaillant (gebore 11 Junie 1958) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Casualty (1986) en Dangerfield (1995).

Filmografie Rolprente 1989: Seven Minutes 1999: Tom's Midnight Garden

Televisiereekse 1983: Jemima Shore Investigates 1986: Casualty 1986: A Sort of Innocence 1994: Honey for Tea 1995: Dangerfield

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu