David Lyon (16 Mei 1941 – 7 Junie 2013) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die televisiereeks The Gemini Factor (1987).
Filmografie Televisiereekse 1987: The Gemini Factor 1992: Between the Lines
Televisierolprente 1982: The Disappearance of Harry 1987: Love After Lunch 1997: Richard II 1998: The Things You Do for Love: Black Butterflies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu