Trevor Martin (17 November 1929 – 5 Oktober 2017) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Othello (1965) en Babel (2006), en in die televisiereekse Three Golden Nobles (1959) en Doctor Who (1963).

Filmografie Rolprente 1965: Othello 2006: Babel

Televisiereekse 1959: Three Golden Nobles 1963: Doctor Who 1968: Ramshackle Road 1982: Bird of Prey 1983: A Brother's Tale

Televisierolprente 1959: Medico

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu