Anthony Milner (27 Maart 1947 – 6 Julie 2015) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Rocky Horror Picture Show (1975), Superman II (1980), The Pianist (2002), en If Only (2004).

Filmografie Rolprente 1975: The Rocky Horror Picture Show 1980: Superman II 2002: The Pianist 2004: If Only

Televisierolprente 1985: We'll Support You Evermore

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu