Ewan Robert Mitchell (gebore 8 Maart 1997) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent High Life (2018) en in die televisiereekse The Last Kingdom (2015), The Halcyon (2017), en World on Fire (2019).

Filmografie Rolprente 2018: High Life

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom 2017: The Halcyon 2019: World on Fire

Eksterne skakels

Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1997