Nick Mohammed (gebore 4 Oktober 1980) is 'n Britse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Martian (2015), Bridget Jones's Baby (2016), Absolutely Fabulous: The Movie (2016), en The Sense of an Ending (2017).

Filmografie Rolprente 2015: The Martian 2016: Bridget Jones's Baby 2016: Absolutely Fabulous: The Movie 2017: The Sense of an Ending

Televisiereekse 2009: Horne & Corden 2009: Reggie Perrin 2010: My Funniest Year 2010: The King Is Dead 2011: Comedy Blaps 2013: Claudia O'Doherty Comedy Blaps 2013: Drifters 2015: Together 2018: Space Chickens in Space 2020: Intelligence

Televisierolprente 2006: No Easy Task with Daniel Thornthwaite 2008: Arcadia 2008: Placebo 2014: Morning Has Broken 2017: Mr Swallow's Valentine

Video's 2017: Bridget Jones's Baby: Extended End Credits

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu