Josh O'Connor (gebore 20 Mei 1990) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cinderella (2015), God's Own Country (2017), en Only You (2018), en in die televisiereeks The Crown (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Amorous 2015: Cinderella 2015: Bridgend 2017: God's Own Country 2018: Only You 2019: Hope Gap 2026: Disclosure Day

Televisiereekse 2016: The Crown 2016: The Durrells in Corfu

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu