Lewis Osborne (gebore 1991) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Life of Riley (2009) en Rock & Chips (2010).
Filmografie Televisiereekse 2003: Trust Me, I'm a Teenager 2009: Life of Riley 2010: Rock & Chips
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense