Simon Quarterman (gebore 14 November 1977) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil Inside (2012) en Drone, en in die televisiereekse Stitchers (2015) en Westworld (2016).
Filmografie Rolprente 2012: The Devil Inside 2013: Wer 2017: Negative Drone
Televisiereekse 2006: Simon Schama's Power of Art 2015: Stitchers 2016: Westworld
Video's 2008: The Making of 'The Scorpion King 2: Rise of a Warrior'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu