Paul Ritter (20 Desember 1966 – 5 April 2021) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hannibal Rising (2007), Quantum of Solace (2008), en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), en in die televisiereeks Friday Night Dinner (2011).

Filmografie Rolprente 2004: The Libertine 2007: Hannibal Rising 2008: Quantum of Solace 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince 2012: Eliminate: Archie Cookson 2013: The Audience

Televisiereekse 2007: City Lights 2011: Friday Night Dinner 2011: Vera 2015: No Offence 2020: Belgravia

Televisierolprente 2012: National Theatre Live: The Curious Incident of the Dog in the Night-Time 2015: We're Doomed! The Dad's Army Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu